Skip to main content
PieterLourensMUSIEK • STORIES • BEDIENING

Bestel die volledige Pip-reeks

Afrikaanse luisterstories • volledige reeks

Pip die Perskepit

Geniet 45 volledig gedramatiseerde Afrikaanse luisterstories, ongeveer 11 minute per episode. Die volledige reeks is as ’n elektroniese klankaflaai beskikbaar.

R575.00

Eenmalige betaling vir die volledige reeks van 45 episodes. Aflaaiskakel per e-pos binne 24 uur nadat betaling ontvang is.

Luister na ’n kort uittreksel van Pip die Perskepit

Geniet die eerste drie minute van Episode 1. Die klankstories is in Afrikaans.

Luister na al vyf gratis episodes

Hoe om te bestel

1

Voltooi die bestelvorm

Vul jou naam, telefoonnommer en e-posadres hieronder in en merk die bevestigingsblokkies.

2

Betaal veilig

Klik op die betaalknoppie onder die vorm om na die betaalblad te gaan en R575.00 veilig te betaal.

Die aflaaiskakel word per e-pos aan jou gestuur binne 24 uur nadat jou betaling ontvang is. Kontroleer asseblief dat jou e-posadres korrek is. Dit is ’n elektroniese klankaflaai; geen CD’s word versend nie.

Bestel die volledige Pip-reeks

Vul asseblief al die velde in. Ná u bestelling kan u die veilige betaalskakel gebruik.

Bevestigings
Plaas jou bestelling en betaaldeur die betaalskakel te KLIK

U besonderhede word slegs gebruik om hierdie bestelling te verwerk.